A RetroSearch Logo

Home - News ( United States | United Kingdom | Italy | Germany ) - Football scores

Search Query:

Showing content from https://af.wiktionary.org/wiki/vrye below:

vrye - Wikiwoordeboek

Afrikaans (af) Byvoeglike naamwoord Trap Predikatief Attributief Partitief Stellend   vry     vry, vrye     vrys     Vergrotend   vryer     vryers   Oortreffend   vryste     Gesubstantiveer Enkelvoud Meervoud   vrye     vryes     Bywoord Oortreffend   die vryste   Byvoeglike naamwoord     Betekenisse
Attributiewe vorm van vry; nie gevangene of onder iemand se beheer nie; nie meer besig met iets nie.
    Voorbeeldsinne
  1. Dis jou vrye keuse of jy dit wil doen of nie.
  2. Sannie lees graag in haar vrye tyd.
    Spreekwoorde
«Vrye teuels gee.»
Iemand laat maak soos hy/sy wil.
    Vertalings   Vertalings:    vrye
Engels: free(en)
Nederlands: vrije(nl)

RetroSearch is an open source project built by @garambo | Open a GitHub Issue

Search and Browse the WWW like it's 1997 | Search results from DuckDuckGo

HTML: 3.2 | Encoding: UTF-8 | Version: 0.7.4